Successfully reported

The Fernery Lodge and Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Benro K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. We have had the best 3 days! Staff were very helpful and always there to assist. We will definitely book again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag
5.0
Jun 2024

Beste verblyf ooit! The Fernery was eerlik een van die beste en mooiste plekke waar ek nog ooit gebly het. Daar is 'n grondpad maar in goeie toestand. Die ontvangs was van 5 ster-gehalte en ons hout chalet was besonders met 'n pragtige uitsig. Die 'hot tub' tussen die bome was 'n hoogtepunt. Die restaurantkos was heerlik, veral die uitsonderlike ontbyt. Hier sal ek beslis weer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Franco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Weggesteek in die natuur. Pragtige akkommodasie met baie om te doen op die terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Onbeskryflik mooi. Alles was perfek en ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

We really had a good time. The lodge is relaxing the environment is rejuvenating. The scenery is very interesting and the vegetation around refreshes one especially us who stay in an industrialised environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Asemrowende natuur-uitkyk. Diens het ons gewow. Een van ons beste ervaringe ooit. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

It was the most magical and joyous stay ever, best place to have our honeymoon. The views were amazing and the food exquisite. The staff were so friendly, the adventure we had was really amazing, we would definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Goeie wegbreek en stilte. Ons het bietjie verdwaal op die grondpad hierheen, maar dit was wel die moeite werd om te stop en aanwysings te vra want GPS werk nie hier nie. Die mense is vriendelik, die kos was markverwant in koste en waarde vir geld. Die diens was great.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Pragtig, rustig en ontspannend. Die plek het topdiens met wonderlike kos, goeie diens en gasvryheid en baie om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
The Fernery Lodge and Spa
Baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Groete en 'n voorspoedige 2022.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 4 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Ferns Estate, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YTY3NWU4LTMwNWItNDQ4NC05ZTFhLTdjMTNjYThjNDcwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Forest Ferns Estate Bluelilliesbush 6600 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032976690998 24.005084037781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang