Successfully reported
+29

The Fernery Lodge and Spa

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Ferns Estate, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die manjifieke Fernery Lodge is bo 'n 30 m hoë waterval in die Sanddrift-rivierkloof geleë, met asemrowende uitsigte oor die riviermonding, die Indiese Oseaan en die Tsitsikamma-berge. Dit bied gaste asemrowende uitsigte, pragtig ingerigte leefareas en 7 uitstekend gemeubileerde luukse suites wat smaakvol en individueel versier is.

Die akkommodasie bestaan uit 'n Premier Suite met See-uitsig, 2 Premier Kamers met See-uitsigte, 2 Premier Lodge Kamers met Kloof-uitsigte, 2 Luukse Lodge Kamers sonder Uitsigte, 4 Tweepersoons-/Tandem Suites met 'n plonspoel, 6 B&B Chalets en 2 Gesins B&B Chalets. Alles is gedoen om gaste se gemak te verseker, van kraakvars perkallinne en groot luukse badkamers tot ondervloerse verhitting, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie wat op aanvraag aangevul word, digitale kluise, haardroërs en badjassen.

Daar is oop kaggels in die sitkamer en eetkamer, 'n jacuzzi, sauna en swembad, wat van die kenmerke is wat die lodge 'n werklik spesiale bestemming maak.

Die skoonheid van Stormsrivier moet gesien word om geglo te word, waar ruwe kranse, inheemse woude en die brekende golwe van die Indiese Oseaan die diep klowe en waters van die Stormsrivier ontmoet. Stap, buikry, ziplining en rekspronge is maar net 'n paar dinge waarna 'n mens in Stormsrivier kan uitsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Forest Ferns Estate, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Fernery Lodge and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Ferns Estate, Bluelilliesbush, Tsitsikamma, 6600, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YTY3NWU4LTMwNWItNDQ4NC05ZTFhLTdjMTNjYThjNDcwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Forest Ferns Estate Bluelilliesbush 6600 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.032976690998 24.005084037781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang