Successfully reported

The Folly

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Luther S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Awesome! Fantastic place. The accommodation was even better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sielerus. The Folly is pragtig, skoon en so netjies. The Folly sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley J
1 nag
5.0
Aug 2025

Netjies, stylvol en rustig. Lekker gebly. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uitmuntend? The Folly is een van die best toegeruste selfsorgeenhede wat ek nóg besoek het. Ek sal dit hoog aanbeveel vir enigiemand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Georgette
The Folly
Baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit baie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Alles van die beste. Groete.

Josef F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Heerlik, sal weer daar gaan bly. Ons het heerlik gebly. Goeie ligging wat uitkyk oor die dam. Groot oop deure wat dit 'n lekker vakansie-atmosfeer gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Georgette
The Folly
Dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly jy het ons spasie geniet. Dankie vir jou beskerming en ons sien uit na jou volgende besoek. Vriendelike groete.

Etienne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Stylvol en gerieflike verblyf. Gerieflik en styl- en smaakvol gemeubileerd en toegerus. Absoluut alles wat mens kan benodig vir selfsorg (behalwe 'n toeklap-braairooster). Afwesigheid van omheining/mure verminder privaatheid en veiligheid, maar ek verstaan dat misdaad skraps is in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beste oornag plek wat ons gesin in 'n lang tyd besoek het. Fantastiese gerieflike huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaf L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie baie nice! Baie dankie! Baie lekker, dankie. Alles wat mens nodig het, is daar. Mooi uitsig, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Georgette
The Folly
Baie dankie vir hierdie 5-ster resensie. Ons waardeer dit baie dat jy 'n kliënt is en help om die woord oor ons te deel. Ons is enige tyd hier vir jou.

Emmarentia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

N oasis na n lang dag op die pad. Baie baie mooi, smaakvol, en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Georgette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe87fb54255952260ff9c1c9f61c69af15097faadbd1e3f64a92686bb4bcc7909564f90ab5661db7d7a0db5dc51d4e4a9714a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 141 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.0004606 24.7500272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang