Successfully reported
+39

The Folly

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Folly is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige dorpie Vanderkloof. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie, want dit spog met pragtige uitsigte oor die vallei en Vanderkloofdam.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 2 ekstra-lengte enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die hoofslaapkamer het 'n lugversorger en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer, wat 'n bad en 'n stort het, word deur die oorblywende 2 slaapkamers gedeel. Kwaliteit linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, dubbeloond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Daar is 'n kaggel vir gesellige winterdae en nagte.

Gaste het toegang tot 'n patio wat spog met uitsigte oor die Vanderkloofdam en beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n eetarea wat geskik is vir 8 gaste, en 'n ingeboude braai. Om koel te bly op warm Karoo-dae, is daar 'n plonspoel langs die stoep. Die eiendom spog met 'n buitestort sowel as 'n lieflike tuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Luther S
Saam met vriende
5.0
Awesome! Fantastic place. The accommodation was even better than expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Madeleine C
Saam met lewensmaat
5.0
Sielerus. The Folly is pragtig, skoon en so netjies. The Folly sien ons beslis weer!
Sep 2025
Shirley J
5.0
Netjies, stylvol en rustig. Lekker gebly. Mooi skoon en netjies.
Aug 2025
Annelie B
Saam met vriende
5.0
Uitmuntend? The Folly is een van die best toegeruste selfsorgeenhede wat ek nóg besoek het. Ek sal dit hoog aanbeveel vir enigiemand!
Mei 2025
Josef F
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Georgette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 141 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Folly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Breë badkamerdeur
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe87fb54255952260ff9c1c9f61c69af15097faadbd1e3f64a92686bb4bcc7909564f90ab5661db7d7a0db5dc51d4e4a9714a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 141 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.0004606 24.7500272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang