Successfully reported

The Forrest Buzzard

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Okt 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Rook is binnenshuis streng verbode. Rook gerus buite, maak die stompies behoorlik dood en raak daarvan ontslae om veldbrande te voorkom.
Die verblyf het 'n septiese tenk en slegs toiletpapier mag in die toilette afgespoel word. Gebruik asb. die drom wat voorsien word vir enige ander items.
Die verblyf grens aan die Wildernis Nasionale Park en daar is van tyd tot tyd wilde diere op die perseel. Moet asb. nie die wilde diere voer nie en maak seker dat alle vensters toegemaak word wanneer jy die houthuisie verlaat om te verhoed dat ape inkom.
Troeteldiere sonder 'n leiband word slegs in die omheinde binnehof toegelaat. Daar is ander honde, katte en wilde diere op die perseel. Troeteldiereienaars sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat deur troeteldiere veroorsaak word. Gaste moet asb. skoonmaak waar hul troeteldiere mors en behoorlik daarvan ontslae raak.
Beperk asb. geraas tot 'n minimum, veral tussen 22:00 en 05:00.
Skakel asb. die waaier en/of verwarmer af wanneer jy die verblyf verlaat.
Die kombuis is volledig toegerus vir jou gebruik. Laat weet die gasheer asb. as jy enige hulp met toestelle benodig.
Maak seker dat die vuur heeltemal geblus is voordat jy gaan slaap of die verblyf verlaat.
Vullissakke word onder die kombuistoonbank voorsien. Sodra die asblikke vol is moet die inhoud asb. in die blou vullisdrom buite geplaas word.
Gaste moet asb. voor vertrek:
1. Gebruikte handdoeke in die badkamer te plaas.
2. Was en pak enige gebruikte skottelgoed weg.
3. Verwyder alle vullis uit die houthuisie.
4. Maak alle vensters toe, los die sleutels op die kombuistoonbank en maak die skuifdeure toe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Outeniqua Road, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a4f69aa23c83675b707ce8dee2ea59f4224ee27a7fbbf4c243bf80076936cb71db2f633f144bb0380726e6207278159914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3 Outeniqua Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.972617600238 22.613660309933
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang