The Gift
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Tariewe wat vertoon word, geld vir selfsorgverblyf.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Ongelukkig is daar geen koppelpunte vir PVR nie.
Gaste moet asseblief by die kantoor inklok. Aanwysings na die verblyf sal by die kantoor beskikbaar wees.
Bring asseblief eie lanterns of ligte in die geval van beurtkrag.
Die reg van toegang word voorbehou deur bestuur. Gaste is aanspreeklik vir enige skade, of verlies van persoonlike eiendom, hetsy deur bewoners of gaste. Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik. Etna’s Accommodation en die huiseienaars is nie aanspreeklik vir enige skade of verlies van eiendom tydens die verblyf nie.
Slegs die toegelate aantal mense met kinders ingesluit word op die eiendom toegelaat. Indien kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te verlaat.
Geen 21ste-verjaarsdagpartytjies, matriekpartytjies of ander luidrugtige partytjies word toegelaat nie. Gaste onder 21 sonder ouertoesig word nie toegelaat nie.
Geen terugbetalings sal gemaak word vir verkorte verblyf nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Napier Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang