Successfully reported

The Green Bough Self catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Truly amazing. Absolutely gorgeous place. Very friendly hostess. Extremely safe. Beautiful interior. I would recommend this without a doubt!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ontspannend. Pragtige plek, netjies en skoon. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Feels like my second home. Place feels like home. Warm welcome and the host was friendly and available every time I needed help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maranda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie dankie vir 'n snoesige nagrus. Veilige area, vars en baie gerieflik. Netjies, alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
The Green Bough Self catering
Hello Maranda, dit was so lekker om julle te ontmoet en so dankbaar dat jul snoesig kon ontspan in die koue winter van die Vrystaat. Hoop om jul gou weer te sien.

Patricia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker geslaapwandeld. Baie lekker gebly, baie gemaklik. Eenheid is ten volle toegerus en was ongelooflik in haar kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
The Green Bough Self catering
Patricia, dit was net 'n plesier om julle te huisves en julle was uitsoek gaste. Hoop om julle gou weer te sien.

Burrie G
1 nag
5.0
Jun 2024

Puik verblyf. Quite welkom. N pragtige gastekamer, volledig toegerus en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
The Green Bough Self catering
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Burrie. Ons is dankbaar ons kon aan jou 'n warm en veilige slaapplekkie gee, in die middel van ons koue Vrystaat. Hoop om jou gou weer te sien. Gastehuise het bedagsame en vriendelike gaste soos jy nodig.

Theodoris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons beste verblyf in 'n gastehuis. The Green Bough is meer as wat jy verwag, Lynette se vrindelike warm hart maak dit so aangenaam, ons het dadelik tuis gevoel en die pragtige, volledige toegeruste eenheid bied alles wat jy nodig het met styl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
The Green Bough Self catering
Belinda, baie dankie vir die allerpragtigste kommentaar. Ons is baie dankbaar dat julle tevrede was en lekker gekuier het. Ons vertrou dat ons weer die geleentheid sal kry om julle te ontvang. Julle was stergaste. Groete, Lynette

David L
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Pleasantly surprised. The apartment, for that is what it is, was filled with beautiful touches. It is fully equipped for self-catering. Lynette showed me around in a detailed tour of the unit. The only negative was the room isn't serviced. A welcome board with my name and a bowl of fresh fruit was appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
The Green Bough Self catering
Hi David, thank you for the beautiful words. So glad you enjoyed your stay. Just a reminder that this unit is a self-catering/service unit, but there is an option for a cleaning service at an additional cost per day. Hope to see you again.

Elaine B
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Sien asb bo. Ons het baie lekker gebly by The Green Bough. Dit is 'n baie oulike, skoon en netjiese plekkie met alles wat mens nodig het. Daar is baie moeite gedoen om 'n mens te laat tuis voel. Klein ekstras maak dit nog meer spesiaal. Dis gasvrou was so vriendelik en hulpvaardig! 'n Baie bekostigbare, heerlike klein juweel in Riebeeckstad. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
The Green Bough Self catering
Elaine, dit was net 'n plesier om julle te huisves en julle was uitsoek gaste. Dankie vir die positiewe resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Christel T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Hartlike ontvangs, baie gerieflik, skoon en veilig. The Green Bough het meer gebied as wat ek verwag het. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir toeriste of vir iemand wat vir besigheid reis en verblyf nodig het. Hoewel dit naby aan 'n pad met heelwat verkeer is, is daar nie geraas in die slaapkamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
The Green Bough Self catering
Christel, dankie vir jou positiewe kommentaar en dat jy tevrede was, en meer gekry het as wat jy verwag het. Persoonlike diens is vir ons baie belangrik en ook die veiligheid van ons gaste en hul voertuie, daarom het ons 'n alarm- en beams-stelsel geïnstalleer wat die gaste self moet aktiveer sodra hul in die eenheid is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 123 Jasons Way, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94dbd4ff317808090a21311f9731e9e04a8f5b4275476e68a31b80e4ab9e72ef787d65e32f8a5ebd4df08dffeb0a29c5386a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 123 Jasons Way Riebeeckstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.920591010511 26.817200949896
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang