The Green Bough Self catering
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2025 tot 7 Nov 2025.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe gidshonde, weens die teenwoordigheid van ons eie troeteldiere, wat honde, katte en voëls insluit.
Geen harde partytjies word toegelaat nie aangesien ons in 'n woongebied geleë is.
Slegs gaste wat op die bespreking gelys is, mag oornag tensy vooraf reëlings met ons getref is.
Neem asseblief kennis dat die eenheid slegs 3 volwassenes kan akkommodeer. ('n Dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea.)
Die eenheid moet skoon en netjies agtergelaat word, soos met aankoms.
Skoonmaakdienste kan gereël word teen 'n addisionele daaglikse koste, wat vooraf kontant betaalbaar is met aankoms.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 123 Jasons Way, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang