The Green Lady
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Die woonstel bied 'n rustige atmosfeer, maar tydens Kersfees kan daar geraas van die strand af gehoor word.
Besoekers wat via vliegtuig arriveer hoef nie by die normale in- en uitkloktye te hou nie.
Indien dit vooraf gereël is, kan gaste se laaste dag 'n bietjie verleng word, teen geen ekstra koste, volgens die vlug se vertrektyd.
Die instansie wil nie hê gaste hoef lank op die lughawe voor of na vlugte te wag nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Breamhill Drive, Unit 15 Wild Waves, Blythedale Beach, 4450, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang