Successfully reported

The Greenhouse Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Arthur J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike diens, en lekker beddens. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is lekker sentraal en het ons behoeftes perfek gepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik en naby alles. Ons het net vir een aand oornag en dit was gerieflik en naby alles. Presies wat ons nodig gehad het vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable and friendly. Reception was friendly, location was great for where we needed to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

It was ok. We had a room on the ground floor; it was a bit noisy in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hope F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Veilig en waarde vir geld. Dankie, alles was skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska H
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Veilig, lekker en rustig. Baie netjies, skoon en ongelooflike vriendelike mense. Die diens was puik en my span kon lekker rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very nice. Very nice, will recommend, clean and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Hi Erika Thank you for this great review. We really appreciate it and hope to see you again one day. Kind regards Harry, Barbara and Judith

Chris S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netjies, skoon, rustig, stil - pragtige ou huis in puik kondisie. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Hi Chris Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit word baie waardeer. Ons hoop om jou weer te sien. Vriendelike groete Harry, Barbara en Judith

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker. Werklik waarde vir geld. Netjies, gesellig en met vriendelike bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annke Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Goedgeleë vir reisigers wat die stad wil verken. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was pragtig, gerieflik en skoon. Gerieflik naby aan die MyCity-bushalte en die V&A Waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 083
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 083
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 083
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 69 Somerset Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccd4b5cf46383d57b21c8b9a566886bf1b326d813345e2fd58e9747c5989a652604557886d578832d605842391d6fb4505e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 69 Somerset Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912320767014 18.416247586508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang