Successfully reported

The Greens Guest House

Gastehuis
Hole-in-one Suites
Vanaf R2 848
R 2 848 R 1 994
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gastehuis bied 8 gaste-suites, met 4 kamers aan die oostelike vleuel en 4 aan die westelike vleuel. Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en komplimentêre toiletware. Kamergeriewe sluit 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, haardroër en koffie- en teemaakgeriewe in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Daar is nie spasie vir ekstra beddens in die kamers nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 848
R 2 848 R 1 994
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Howard Street, Hunters Home, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuBGio3vdQSH3AB3J0aorIxOwifoKOc46jIY84wdZba9z6Y8Qi1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 848 nouVanaf R1 994 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 44 Howard Street Hunters Home 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.05707 23.07814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang