Successfully reported

The Grey Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Kort besoek aan Kaapstad. Baie gerieflik geleë. Als was goed. Netjiese kamer. Goeie beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Nie weer nie. Grey Hotel het reeds voor my aankoms laat weet dat die webtuiste te min gevra het, en dat ek ekstra R280 by aankoms moes betaal. By check-in wou die dame my toe R550 ekstra laat betaal, maar ek kon haar reghelp. Daar was nie ’n ketel en koffie nie, of eers ’n botteltjie water in die kamer. Piepklein kamer en bed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Lisa
The Grey Hotel
Goeie dag Jacobus, Baie dankie vir jou konstruktiewe terugvoer. Ons het intussen die probleem met die geadverteerde pryse op die webwerf uitgesorteer. Ons vra omverskoning vir enige ongerief wat dit moontlik veroorsaak het, en waardeer dit dat julle ons kollega se aandag op die fout gevestig het. Soos aangedui in ons advertensie, voorsien ons nie ekstras soos slippers of ketels in die kamers nie. Ons bied egter 24-uur toegang tot koffie en tee – julle kan eenvoudig met ontvangs reel indien julle daarvan gebruik wil maak. Ons beplan ook om in die nabye toekoms ‘n koffie- en teestasie in elke kamer te installeer. Elke kamer is tans toegerus met ‘n klein yskas en twee bottels water, miskien het jul dit gemis. Die webtuiste het fotos en beskrywings van elke kamer. Voel vry om ons eerder in die toekoms te nader vir advies oor groter kamers. Ons help gerus. Vriendelike groete, Marietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 371
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 371
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 371
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 49 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4850b2bbe146b86a7c5b9a8883038d4811655eb02e43a5e0613751371ff778a949730f3f3e6d57f9a15de2dd9fb7e77e5ab6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 371 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 49 Napier Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 12:00 -33.915527 18.4169765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang