The Grey Hotel
- Kapasiteit: 26 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 49 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 371 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Grey Hotel bied gemaklike verblyf in 'n boetiekhotel in De Waterkant, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde stad.
Gaste het 'n keuse tussen 13 pragtig ingerigte kamers wat rondom twee idilliese binnehowe gerangskik is, elk met hul eie privaat en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n minibar, TV, lugversorging en 'n kluis. Twee van die eenhede het toegang tot 'n privaat terras. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die hotel spog met 'n dakkroeg met 'n plonspoel en ongerepte uitsigte oor die omgewing. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Tafelberg-kabelkar, die Leeukop-staproete, die Iziko Bo-Kaap Museum, die V & A Waterfront en Green Point Stadion.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Lisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 49 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Grey Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 49 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang