Successfully reported

The Guesthouse 8 on Impala

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Annaretha V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Heel oulik en voldoende. Baie nuut en modern, skoon en netjies. Ons is warm en vriendelik ontvang en het 'n goeie nagrus na 'n lang dag op die pad gehad. Kamer was mooi afgewerk, en alles ingehad wat nodig is vir 'n aand se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lufuno
The Guesthouse 8 on Impala
Dear valued guest, Thank you for taking your precious time to rate us. We are so grateful that we managed to meet all your needs. We hope to meet you again as our guest. Kind regards, Management

Pieter K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2025

Goeie waarde vir geld. Beveel dit aan! Baie netjies, ontvangs was baie hulpvaardig en vriendelik. Kamers is netjies en skoon. WiFi sein is baie swak in die kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lufuno
The Guesthouse 8 on Impala
Dear valued guest, Thank you for taking your precious time to rate us. We are so grateful that we have been able to meet some of your needs. Thank you for letting us know about the WiFi signal; we are already addressing that matter. We hope to welcome you again as our guest. Kind regards, Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lufuno Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 891
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 891
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 891
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Impala Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72973fde8c27e3bc22221721f049b4984554deb2720ee46c3e27b298662e7794ff38cd08abe115230605a97f4e718a1767f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R891 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8 Impala Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9058431 29.491286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang