The Hedge Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Cowburn Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hedge Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in die stil dorpie Kuruman.
Die huis het 10 luukse kamers met verskillende bedkonfigurasies. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv-toegang. 1 van die kamers is ideaal vir wittebroodpaartjies, want dit het 'n kaggel vir warm en gesellige nagte.
Die heerlike ontbyt kan in die ruim eetkamer geniet word, terwyl braaigeriewe vir selfsorgbehoeftes beskikbaar is.
Die tuin en swembad word omring deur Kameeldoringbome, wat nie net skadu bied op daardie warm somersdae nie, maar ook 'n rustige plek om te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 36 Cowburn Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink The Hedge Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Cowburn Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang