The Herolds Bay 203
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie toegelaat nie.
Die gemeenskaplike geriewe soos die braai-area, swembad en stoep-area is slegs vir die gebruik van gaste.
Die toegewese kelderparkeerplek, 203, is slegs vir die gebruik van gaste.
Maak asb. die stoepdeur en vensters toe, want die ape kan soms lastig wees.
Geen braai op die stoep nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 40%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 35%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, The Herolds Bay Unit 203, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang