The Herolds Bay 203
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, The Herolds Bay Unit 203, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Heroldsbaai 203 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks, gerieflik geleë in Heroldsbaai. Die woonstel is die ideale bestemming vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea bevat 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met Netflix in die slaapkamer beskikbaar. Vir diegene wat wil werk, is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.
Daarbenewens het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdak-kelderparkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Theunis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R404, The Herolds Bay Unit 203, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink The Herolds Bay 203 het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, The Herolds Bay Unit 203, Herolds Bay, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang