Successfully reported

The Hillcrest

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Nguni: Eksklusiewe Koningin met en suite-badkamer
B&B
Blues: Eksklusiewe Koningin met en suite-badkamer
B&B
Woodland: Eksklusief met 'n en suite-badkamer
B&B
Executive Suite: Koningin met en suite-badkamer
B&B
Huisreëls

Ongelukkig word geen kinders onder 10 jaar toegelaat nie.
Kinders tussen 10 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Inkloktye is stiptelik na 14:30 en voor 20:00, omdat ons ontvangsarea dan toemaak. Ons versoek gaste om asb. tussen hierdie tye in te klok. In die geval van onvoorsiene omstandighede, kontak ons gerus om alternatiewe reëlings te tref.
Uitkloktyd is 10:00 op die uitklokdatum. Hierdie verseker genoeg tyd om die kamer skoon te maak en voor te berei vir die volgende gaste.
Rook: Rook in alle kamers is streng verbode, rook word wel buite toegelaat.
Troeteldiere: Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Skoonmaakdiens: Let asb. daarop dat die kamers slegs gedurende die week skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Hillcrest Drive, Beacon Bay, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPDsxSlEj5AG2iDqDfePtvAgCJa2MFiim6OE0JL5HCIMJG6ghSh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 67 Hillcrest Drive Beacon Bay 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.977886251134 27.944733317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang