The Jackal Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Jackal Gastehuis bied gemaklike kamers in die sentrum van Aliwal-Noord, slegs 1 km van winkels, restaurante en skole af. Die gastehuis is deur die Suid-Afrikaanse Toerismegraderingsraad met 4 sterre gegradeer.
Daar is 9 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Alle kamers het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Kamers sluit ook 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Ontbyt is op aanvraag beskikbaar.
Gaste kan nabygeleë minerale warmwaterbronne, historiese geboue soos die Kerkplein Museum, die Gedenktuin met die Britse Blokhuis en Buffelspoort Natuurreservaat besoek, wat die tuiste is van buffels, wildsbokke en skilderagtige landskappe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink The Jackal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Levy Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang