Successfully reported

The Karoo Moon House & Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Bets M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik, rustig, karaktervol! Pragtige, karaktervolle huis. Baie gemaklik, alles wat mens benodig, is beskikbaar. Regtig aan te beveel vir 'n wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik en goed vir die siel. Karoo Moon Cottage was presies wat belowe was en meer! Baie goed ingerig met unieke dekor en aandag aan detail. Lekker kaggel met hout en wonderlike bed en linne! Gasheer was wonderlik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illanique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige verblyf. Ons het heerlik gebly en ontspan. Alles was netjies en skoon met die mooiste unieke dekor en linne. Stapafstand van restaurante en winkeltjies. Dean was 'n wonderlike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Barrydale winter weekend break. We rented both units of the Karoo Moon House and Cottage for two couples. The units are equipped with everything you need for a self-catering stay. The outside has open fire pits and braai areas if the weather allows, with plenty of wood for braaiing or heat. The inside is also heated via wood fire or air conditioner, as well as heated blankets on the beds and extra blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wow wow wow! This is our favourite stay on Route 62! Dean is amazing and their eye for detail and decor is out of this world! We have stayed in both the cottage and the house on separate occasions and truly enjoy the luxury of it all - but the bed, oh that bed in the main house. I will be back just to sleep in luxury again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lieflike kothuis met unieke dekor. Die kothuis was 'n lieflike plek om in oor te slaap. Alles was skoon en netjies en ons was mal oor die unieke dekor. Dit was 'n groot verrassing om neute, koeldrank, vars melk en water met ons aankoms te vind - dit het die verblyf soveel meer aangenaam gemaak. Die (groot) bed was baie gemaklik, die linne kraakvars en dit is altyd verblydend as 'n stort so lekker werk soos hier. Ons sal nie omgee om met 'n volgende besoek weer hier oor te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Comfortable, relaxing and pleasant. We stayed there for 1 night in this modern vintage accommodation. It had everything we needed. The bed was comfortable. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma O
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Stunning! Lieflike plek, kwaliteit linne, alles getuig van uitsonderlike kreatiwiteit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great cottage, tastefully decorated and equipped. Tastefully furnished and well equipped in a quiet street. Great, quality bed. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hier gaan jy lekker slaap, lekker rus, lekker eet en weer lekker leer leef. Karoo Cottage het aan al ons reis verwagtinge en meer. voldoen. Die eienaars gee beslis aandag aan detail en gaan esktra treë om gemak en ervaring kreatief te skep. Baie dankie vir die heerlike koue vrugte sap in die yskas met ons aankoms op 'n warm dag. Óók vir die neute en aanbeveling vir 'n restaurant vir aandete- dit was die heerlikste ervaring. Barrydale is dalk die besbewaarde geheim op die Route 62. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27355523004b86cab216112011817190d6b38dd15c9c968fccce8223ff301ad16fc0c38f41333750f2d3550746faf3f4bdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 10 Hill Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.903259017726 20.717663984829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang