Successfully reported
+32

The Karoo Moon House & Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 485 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Karoo Moon House & Cottage bied basiese selfsorg-eenhede en is in die bekoorlike dorpie, Barrydale. Die eenhede is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van Roete 62 se besienswaardighede kan verken.

Verblyf by The Karoo Moon House & Cottage word in 2 eenhede gebied wat slaapplek vir 5 gaste in totaal het. Elke ongekunstelde kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe en 'n leefarea.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe wat gaste kan benut. Die perseel is naby die middedorp waar daar 'n paar restaurante en winkels is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bets M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, karaktervol! Pragtige, karaktervolle huis. Baie gemaklik, alles wat mens benodig, is beskikbaar. Regtig aan te beveel vir 'n wegbreek...
Sien meer
Sep 2025
Charl E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en goed vir die siel. Karoo Moon Cottage was presies wat belowe was en meer! Baie goed ingerig met unieke dekor en aandag aan detail. Lekker...
Sien meer
Aug 2025
Illanique V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf. Ons het heerlik gebly en ontspan. Alles was netjies en skoon met die mooiste unieke dekor en linne. Stapafstand van restaurante en wi...
Sien meer
Jul 2025
Eva N
Saam met vriende
5.0
Barrydale winter weekend break. We rented both units of the Karoo Moon House and Cottage for two couples. The units are equipped with e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sonette M
Saam met lewensmaat
5.0
Wow wow wow! This is our favourite stay on Route 62! Dean is amazing and their eye for detail and decor is out of this world! We have s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dean Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Karoo Moon House & Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 485
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hill Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27355523004b86cab216112011817190d6b38dd15c9c968fccce8223ff301ad16fc0c38f41333750f2d3550746faf3f4bdc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 10 Hill Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.903259017726 20.717663984829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang