Successfully reported

The Little Nook

Selfsorg
The Little Nook
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Little Nook – Cozy Comfort in Sentraal Bloemfontein Welkom by The Little Nook, 'n rustige eenslaapkamerwoonstel wat perfek geleë is in die hartjie van Bloemfontein, net 'n paar minute vanaf Preller Plein en al die stad se hoofbesienswaardighede. Geniet jou eie privaat ingang, veilige parkeerplek en 'n lieflike uitsig oor die park oorkant die pad. Ten volle toegerus met alles wat 'n reisiger mag benodig - ideaal vir 'n rustige verblyf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Elektries, Paneel
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Elektries
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Plafon
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Jan Van Riebeeck Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e6777eb4df824eb5ed93e7d0962c4adae3b9bf66f9905986986e21801b9ae4b041a234785722135155a8cf42d7716c96bdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 23 Jan Van Riebeeck Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.09656429201 26.204578234918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang