Brambleberry - The Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Ram- of hennepartytjies word nie toegelaat nie, tensy dit deur die eienaars goedgekeur is.
Indien 'n partytjie goedgekeur word, sal 'n ooreengekome skadedeposito vereis word, wat slegs terugbetaal sal word indien geen skade plaasvind nie.
In die geval van skade, wat deur die party veroorsaak word, sal die koste om die probleem reg te stel van die deposito afgetrek word voordat dit terugbesorg word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the District Road D830, Nottingham Road, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang