Brambleberry - The Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the District Road D830, Nottingham Road, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 500 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Brambleberry - The Lodge is in Nottingham-weg in die hartjie van die KwaZulu-Natal se Middellande geleë. Dit bied lieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing en spog met 'n pragtige uitsig.
Dié houthuis beskik oor 8 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 16 gaste. Twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die oorblywende 6 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, waarvan 3 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea, kroeg en 'n sitarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die plaas en omliggende area het pragtige roetes, voëlkykgeleenthede, restaurante, kroeë en besienswaardighede. Gaste kan selfs in die winter sneeu ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 144
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the District Road D830, Nottingham Road, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Brambleberry - The Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the District Road D830, Nottingham Road, Nottingham, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang