The Lofts Boutique Suites
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Naledi Drive, Ivy Lane Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lofts @ Ivy Lane is in die hartjie van Dullstroom geleë en bied 'n bekoorlike selfsorgwoonstel.
Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste in sy 1 slaapkamer akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe.
Met sy sentrale ligging bied The Lofts Boutique Suites maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, wat 'n aangename verblyf in Dullstroom verseker.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 119
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 65 Naledi Drive, Ivy Lane Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Lofts Boutique Suites het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Naledi Drive, Ivy Lane Centre, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang