Successfully reported

The Log Cabin

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Nicolaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, ontspannend en pragtige natuurskoon. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. July 2025. Rated very high in all departments for myself and my girlfriend. We enjoyed the stay very much. Lekker in die bos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker wegbreek. The Log Cabin was a wonderlike wegbreek. Ideaal om uit die stad te kom en diep in die natuur. Die cabin was baie netjies en die eienaars was baie goed met kommunikasie en hulp. Daar is baie lekker staproetes op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Wonderlik in die woud! Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige omgewing en die houthuis is baie groot en mooi. Daar is heerlike staproetes en 'n mooi waterval. Ek sou net aanraai dat die huise meer gereeld goed skoongemaak word. Die linne en handdoeke was 100%, maar meer aandag kan aan die res van die huis gegee word. Ons sal wel weer die huis besoek as ons die geleentheid kry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie P
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Mei 2025

Sal definitief nie weer daar tuisgaan nie. Die eenheid word glad nie instandgehou nie. Kasdeure se skarniere is los, rakke in kaste val af, 'n trap op na die eenheid het afgebroke en my vriendin het deurgeval! Netheid is 'n nul. Die vloere is vuil en als is vol ou stof - tot die kopstukke bo by beddens is vuil, taai ou stof. Vir seker nie waarde vir die geld nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rod Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 040
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 040
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 040
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franschhoek Portion 8, A 46.4, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9b36c5fad71a4068346f42de622bfbff28ad4cbd5308a38b8baa4bd80749161e2a6f1ce01fef3765ef7d48e08496d387fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Franschhoek Portion 8 A 46.4 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.876841370467 30.005956997681
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang