Successfully reported
+11

The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 4400, Gauteng
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis wat uit verskeie eenhede bestaan. Dit is op 'n 3-hektaar-eiendom in die hartjie van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat geleë. Die gastehuis is 53,5 kilometer vanaf Pretoria en 118 kilometer vanaf Johannesburg geleë.

Die luukse Tent 1 @ Hogs Guesthouse bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die lugversorgde tent het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n lieflike eetarea en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Dit kom ook met 'n rugsteunkragopwekker in geval van kragonderbrekings.

Die tent maak oop op 'n groot houtdek met 'n plonspoel in die middel. Anderkant die dek is die braai-area en vuurmaakplek, die perfekte plek om 'n paar stories onder die sterrehemel te deel.

Boonop kan gaste wildritte en selfritte versoek, asook aan ander doendinge deelneem. Daar is ook restaurante en kroeë in die omgewing vir gaste om te besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Robert U
Saam met lewensmaat
5.0
A great experience. Very peaceful. Had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hendrik H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, netjies, perfek. Dit was ongelooflik. Ek dink nie ek het al in so 'n lekker bed geslaap nie. Alles was so netjies en Elliot is die mees prof...
Sien meer
Aug 2025
Juanita B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons sal definitief teruggaan! Ons het lekker gebly.
Aug 2025
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig die moeite werd en ons het dit baie geniet. Ons verblyf was fantasties, gerieflik, privaat en skoon. Sal die plek beslis aanbeveel en w...
Sien meer
Apr 2025
Rudee A
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, rustig en iets wat die siel nodig het met die geraas van die stad. Absoluut wat ek verwag het.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 4400, Gauteng
  • Gaste dink The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 4400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90601bc55cdf9cc154c2c331da33865412f627e186eb514ab74bdb4acacd87be2a9dc8b497e0bdec3a34cd8583378eaf40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 4400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365165773077 28.364983352426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang