Successfully reported

The luxury Tent 1 @ Hogs Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Robert U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A great experience. Very peaceful. Had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklik, netjies, perfek. Dit was ongelooflik. Ek dink nie ek het al in so 'n lekker bed geslaap nie. Alles was so netjies en Elliot is die mees professionele persoon met wie ons nog gewerk het. Ligging is perfek. Beslis 'n nuwe gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties! Ons sal definitief teruggaan! Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was regtig die moeite werd en ons het dit baie geniet. Ons verblyf was fantasties, gerieflik, privaat en skoon. Sal die plek beslis aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudee A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Privaat, rustig en iets wat die siel nodig het met die geraas van die stad. Absoluut wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome, julle sien ons beslis weer. Wat 'n awesome ondervinding. Daar aangekom en Gareth het ons vriendelik ontvang, na die eenheid gevat, alles verduidelik en ons het sommer met die intrapslag welkom en gemaklik gevoel. Gedurende die naweek het Gareth gereeld ingekyk om seker te maak alles is reg. Die eenheid is uit die (mainstream) so dit is rustig en stil. Die beste gas verhitte stort wat ek al beleef het. Kombuis is netjies en ten volle toe gerus. Die kamer is ruim en die bed 'n wenner. Net wat ons nodig gehad het om ons batterye goed te laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf – presies soos geadverteer! Ons verblyf was baie goed en het al ons verwagtinge oortref. Die ontvangs was vriendelik en professioneel, en die verblyf was presies soos dit op die webblad vertoon word. Alles was netjies, skoon en goed toegerus, wat ons ervaring baie aangenaam gemaak het. Ons sal beslis weer hier bly en kan dit ten sterkste aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na gerieflike en betroubare verblyf. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantasties. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Was amazing. Het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizme T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rus vir jou siel. Amazing! Was uit en uit die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 4400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90601bc55cdf9cc154c2c331da33865412f627e186eb514ab74bdb4acacd87be2a9dc8b497e0bdec3a34cd8583378eaf40c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 4400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365165773077 28.364983352426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang