The Model House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- A1 - Luukse Dubbelkamer
- Slegs verblyf.
- A2 - Luukse Koningkamer
- Slegs verblyf.
- A3 - Luukse Premium Suite
- Slegs verblyf.
- B1 - Koningkamer met 'n gedeelde badkamer
- Slegs verblyf.
- B2 - Klassieke Dubbelkamer met 'n gedeelde badkamer
- Slegs verblyf.
- B3 - Standaard Koninggrootte-kamer met 'n gedeelde badkamer
- Slegs verblyf.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Harde musiek na 22:00 sal nie geduld word nie.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Die privaat braaiplek op die patio is slegs op aanvraag beskikbaar vir privaat funksies. Die braaiplek agter is beskikbaar vir alle gaste wat langer as 1 dag bly.
Die eienaar woon op die eiendom.
Geen ekstra gaste op die eiendom nie. Privaatheid is van hoë prioriteit, indien u besoekers het, moet dit vooraf goedgekeur word en slegs twee besoekers word per kamer toegelaat.
Enige funksie wat by die lokaal plaasvind, sal addisionele fooie hê en al 6 kamers moet deur dieselfde groep bespreek word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 A.P. Burger Avenue, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang