Successfully reported
+26

The Moorings 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Moorings 1 is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster; 'n bekoorlike vissersdorpie aan die westelike kus van Suid-Afrika. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat sy Mediterreense styl-atmosfeer soek, gekenmerk deur blou blou waters, kalkgewasde kothuise, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit sandstrande.

Dié ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leef- en slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Geniet 'n heerlike skemerkelkie op die stoep, met net die geraas van water en seemeeue om die vrede te versteur. Die eenheid vorm deel van 'n kompleks van 5 eenhede.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 927

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Moorings 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreeftegang Close, Crayfish Wharf Complex, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c87fc14da241841d651bd93ee24ef2f2d17279d29cbbc5ded76ff5563a7a9fdb514a42286cf2b7f719e39043fe8aa06e699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Kreeftegang Close Crayfish Wharf Complex 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806437018352 17.883300889194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang