The Old Dairy
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, J21 Diepgelegen Farm, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Ou Melkery is 'n bekoorlike opgeknapte kothuis wat selfsorgverblyf bied op die werkende plaas Diepgelegen, in die Magoebaskloof-area. Die kothuis bied asemrowende uitsigte oor die golwende berge en is ideaal vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord in 'n verwelkomende atmosfeer soek.
Die grasdakkothuis bestaan uit 1 slaapkamer en is geskik vir 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. 'n Enkelbed word in die leefarea voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en oond. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, sowel as 'n gemaklike sitarea, en dit maak oop na 'n patio waar gaste hul oggendkoffie of 'n braai in die aande kan geniet.
Gaste kan wandelings deur die Woodbush-woudreservaat, roetehardloop, bergfietsry en vliegvisvang in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sarena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R71, J21 Diepgelegen Farm, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Gaste dink The Old Dairy het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, J21 Diepgelegen Farm, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang