The Owl's Nest
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
-Toegang tot die swembad: Die swembad is uitsluitlik beskikbaar vir gaste wat in die Owl’s Haven bly. Gaste van ander woonstelle word nie toegelaat om dit te gebruik nie.
-Parkering: Gebruik asseblief slegs die aangewese parkeerareas soos aangedui tydens inklok.
-Gaste word versoek om bedagsaam te wees teenoor ander wat op die perseel bly.
-Die Owl’s Nest het sy eie privaat tuin. Gaste mag nie toegang tot of rondloop in die gedeelde tuine nie.
-Kinders word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang