Successfully reported
+48

The Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Palms bied selfsorgvakansieverblyf in die gesogte kusdorpie Victoriabaai op die Tuinroete en is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende seefrontwegbreek met maklike toegang tot die strand.

Verblyf word in 3 aparte eenhede gebied. Al die eenhede het privaat ingange, gemaklike beddens, privaat badkamers met 'n bad óf 'n stort, toegeruste kombuise en knus leefareas. WiFi is beskikbaar.

Die balkon het braaigeriewe en die perseel spog met ongerepte see-uitsigte. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 6 km buite George waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

RENE Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Victoria Bay Road, Victoria Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd604fecc05cbf67d4ed2950f88e5ddbd5356c94a56f7c4ffde8a5de080ef590dfec6708ecf482361660cfa4f60c8fdd52f38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005648526302 22.548446237837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang