Successfully reported
+14

The Pebble Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Hennie Winterbach Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Pebble Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir tot 2 persone in Panorama.

Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n driekwartbed en 'n enkelbed en het 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Die slaapkamer het 'n TV met Netflix.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar in die eenheid.

Die eenheid maak oop na 'n omheinde geplaveide tuin, en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike plonspoel en lapa met braaigeriewe. Veilige parkering is ook beskikbaar.

Die Pebble Cottage is 400 m weg van Panorama Mediclinic Hospitaal, GVI Onkologie en Panorama Plastiese Chirurgie, 450 m van Northlink Kollege, 1 km van winkelsentrums, 13 km van Bloubergstand en 21 km van Seepunt.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jenny L
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, peaceful and comfortable stay. Delightful, comfortable cottage, clean and with everything one needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nicola P
5.0
Heerlike verblyf. Goeie en gesellige verblyf! Presies soos die foto's. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Jan 2025
Lisa E
5.0
Peaceful and pleasant stay. Peaceful, private and convenient location. The cottage has everything you need. Marcia was kind and helpful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Patricia F
5.0
Quiet and peaceful. Very quiet and peaceful. Comfortable and clean. Shops and hospital nearby. Thank you for your kindness and for maki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Nolitha C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. It was really nice; we enjoyed it so much. We will be back soon with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marcia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 40 Hennie Winterbach Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pebble Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Hennie Winterbach Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQBgjoW0vOQxDSrYYNrjX5PjfcAJDcnTqfQxgFUEMF5n124bsN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 40 Hennie Winterbach Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.880367503796 18.575018302953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang