Successfully reported

The Red Barn Dullstroom- The Stables

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tayla B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lovely venue for large groups. Claire went out of her way for us during our stay. The rooms are so clean and comfortable. What a stunning location too. Our only difficulties were that the lighting in the communal area at the stables is not sufficient for cooking and meal prep, the oven is tricky to get working, and that we had little to no hot water during the weekend. But the space is exceptional and really awesome for large groups of people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fantastiese wegbreek! Ek sal The Red Barn vir enige iemand aanbeveel. Ons het in die Stables gebly - dis goed om vooraf te weet die kamers is 'n ent (ongeveer 80m) van die kombuis/kuierarea/braaiplek af. Dis 'n lieflike kuierplek met oorgenoeg spasie en die mooiste uitsig. Die kombuis is silwerskoon en baie goed ingerig en daar is 'n binne- en buitebraai met 'n kaggel binne wat heerlik is in die winter. Die kamers is skoon, gemaklik en het die lekkerste beddegoed en beddens. Elke kamer het ook 'n kaggel en daar is oorgenoeg vuurmaakhout vir 'n hele naweek vir al die kaggels. Die grondpad is effens rof, maar net 'n kort stukkie. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties. Die wonderlikste plek ooit. Absoluut beeldskoon. Netjies, vriendelike mense en sal 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
The Red Barn Dullstroom- The Stables
Hi Lida, thank you for your review. We are pleased that you enjoyed your stay. Kind regards, John and Claire

Riaan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie goeie ligging. Goeie ervaring. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

An unexpected treat. Just a quick overnight stay but now that we've seen the place we have to go back for much longer! We were moved to (The Homestead) which was an absolute treat and will book that again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

A scenic and peaceful getaway. I have stayed at The Red Barn Dullstroom a few times, and each time was enjoyable. Lovely scenery and very peaceful. Just be careful of both the tar road coming from Dullstroom side for very large potholes and the short sand road up to the stables is in need of work and repair after the rains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Aangenaam en lekker gerus. Verblyf was aangenaam en die kaggel maak dit nog beter. Die plek was skoon en goed toegerus, en daar was genoeg hout vir die kaggel. DSTV het nie gewerk nie, maar selfs DSTV kon dit nie laat werk nie, so ons het niks nuus gesien nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esti D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wegbreek buite Dullstroom. Baie rustige ligging, lekker paadjies om te stap met beeldskone uitsig. Perfekte wegbreek van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Pragtige omgewing en rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig het om lekker in die natuur te ontspan. Van visvang, braai en lekker kuier om die vuur. Oupa, ouma, kleinkinders en hondekinders het dit baie geniet, baie dankie. Ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Heerlike naweek. Pragtige huise, gerieflik. Voldoende spasie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R5 940
R 5 940 R 4 158
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 940
R 5 940 R 4 158
per nag, vir 12 mense
Vanaf R5 940
R 5 940 R 4 158
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 18 Weimershoek, Boschhoek Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxvvX0pEugN1J6I9do1ShB6Xgut9DiBDWtKNup1xl4HTokaUPIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 940 nouVanaf R4 158 per nag, vir 12 mense 61 5 1 5 Portion 18 Weimershoek Boschhoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -25.227625571647 30.280907403195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang