The Ridge Accomodation
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N11 Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Ridge Accommodation bied sewe rustieke selfsorg-eenhede op die N11, naby Newcastle.
Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer onder en 'n solderkamer bo, met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware. Alle eenhede het DStv, en drie van die eenhede bied 'n pragtige uitsig oor die dam.
Wasgoeddienste is ook beskikbaar vir ekstra gerief.
Die Ridge is slegs 1.5 km van 'n winkelsentrum en casino geleë, en 4 km van die middestad af.
'n Rustige omgewing en ontspanning wag op gaste, ideaal vir beide kort en langer verblyf. Die Ridge is goed geskik vir langtermyngaste soos kontrakteurs wat gemaklike en gerieflike verblyf benodig tydens lang projekte.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.8/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- N11 Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N11 Farm, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang