The Royal Familia Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Hierdie is 'n verkorte weergawe, 'n volledige weergawe is op aanvraag beskikbaar. Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie, tensy anders bepaal en met vooraf reëling. Geen groepe, studentegroepe of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak slegs voorsiening vir gesinsvakansies. Die eiendom laat geen funksies of partytjies van enige aard toe nie. Geen slagting van lewende diere word by hierdie eiendom toegelaat nie. Rook is by die eiendom verbode. Dit is 'n huis in 'n huisdorp, geraasvlakke moet dienooreenkomstig gehandhaaf word. Vuurwerke word nie toegelaat nie. Zinkwazi is in 'n bewaringsgebied en vuurwerke is onwettig. Personeel werk nie op openbare vakansiedae soos Sondae nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 10 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 6 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 12 Nkwazi Drive, 370 Nkwazi Ridge, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang