The Sails C6-01
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, C6-01 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Sails C6-01 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfrontkompleks in Point Waterfront, Durban, bied. Die woonstel se balkon spog met 'n uitsig oor die kanaal.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Twee van die kamers se koningingrootte-beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en lei na 'n balkon met 'n buitesitarea. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gimnasium is op die perseel beskikbaar.
Die kompleks is naby uShaka Marine World en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 14 Timeball Boulevard, C6-01 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, C6-01 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang