The Sails C6-01
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, C6-01 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Sails C6-01 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat selfsorgverblyf in 'n strandfrontkompleks in Point Waterfront, Durban, bied. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die kanaal vanaf die balkon.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, of slegs 'n stort. Die koningingrootte-beddens in twee van die kamers kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel sowel as 'n TV, en lei na 'n balkon met 'n buitesitarea. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium.
Die kompleks is gerieflik geleë binne maklike bereik van uShaka Marine World en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 14 Timeball Boulevard, C6-01 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Timeball Boulevard, C6-01 The Sails, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang