Successfully reported

The Salt Mine | Porcupine - Deluxe Holiday Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Geen selfryritte word op die reservaat toegelaat nie. Geen stap op die reservaat buite die huis se heininglyn nie, aangesien ons buffels op die reservaat het. Rook is verbode. Gebruik 'n asbak buite en gooi sigaretstompies veilig weg. Geen rommelstrooi nie. Die vuurput moet elke aand verantwoordelik geblus word. Maak asseblief seker dat alle skottelgoed afgewas is voordat u vertrek. Wildritte en perdritte is teen 'n ekstra koste op die reservaat beskikbaar. Let asseblief daarop dat slegs ervare ruiters op die reservaat kan ry as gevolg van die teenwoordigheid van buffels. As u onervare is, kan ons 'n perdrit op die strand reël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R315 Farm Kerrie Fontein, West Coast Private Game Reserve, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe423e124fbfee052430d224fb7dcaa7a0bd12fcfdef61ae646b6c1ce09464bda3eae63427189f01bf6754a3096a0dd67990c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 R315 Farm Kerrie Fontein West Coast Private Game Reserve 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.308687 18.195766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang