The Signature | Lush Designer Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Liddle Street, 116 The Signature, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 254 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Signature | Lush Designer Apartment bied gesofistikeerde selfsorgverblyf in The Signature, 'n eksklusiewe ontwikkeling in die trendy De Waterkant-gebied van Kaapstad. Hierdie woonstel kombineer kontemporêre ontwerp met hoë-end afwerkings en bied die perfekte basis vir sakereisigers, paartjies of vakansiegangers wat gemak en styl in die hartjie van die Moederstad soek.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, en die badkamers is óf toegerus met 'n bad en stort, óf slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir ekstra gerief. 'n Sentrale eetkamertafel met 4 sitplekke komplementeer die ruimte. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste, asook gratis WiFi-toegang.
Gaste kan ontspan op die privaat balkon, kompleet met buitemeubels. Ideaal geleë binne loopafstand van modieuse kafees, restaurante, boetieks en kulturele besienswaardighede, is die woonstel ook net minute vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad-stadion en Tafelberg. Veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 4 Liddle Street, 116 The Signature, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Liddle Street, 116 The Signature, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang