The Singing Seagull Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste kan van die braai-area gebruik maak, maar moet hul eie braai en rooster, houtskool en hout saambring. Indien 2 gaste aparte slaapkamers wil hê, sal 'n bykomende fooi bygevoeg word. 'n Kontantfooi is per nag betaalbaar met aankoms. Die geadverteerde tarief is vir 'n paartjie wat een slaapkamer deel; die ander slaapkamer is toe. Let asseblief daarop dat die breekskadedeposito kontant met aankoms betaal moet word, aangesien daar geen kaartfasiliteite is nie. Let asseblief daarop dat die balans van die deposito streng kontant op die dag van aankoms betaal moet word. Veilige parkering vir bote is op aanvraag beskikbaar en teen 'n bykomende fooi per nag. Die kothuis is heeltemal privaat en ommuur. Die eienaars woon in die huis langsaan. Geen ander elektriese toestelle kan na die kothuis gebring en ingeprop word nie.
Geen groot vragmotors word toegelaat nie. Geen partytjies/harde musiek word na 22:00 toegelaat nie. Gaste moet die gasheer in kennis stel van 'n rowwe inkloktyd, aangesien sleutels aan die gaste gegee moet word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Admiral Island Boulevard, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang