The Singing Seagull Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Admiral Island Boulevard, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Singing Seagull Cottage is geleë op Admiral Island Estate in die skilderagtige Port Owen, wat die ideale vakansiebestemming is vir gaste wat op soek is na 'n plek om te ontspan. Dit is veilig om op Admiral Island te stap en daar is bankies waar jy langs die water kan sit in openbare areas.
Hierdie vakansiekothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte bed en deel 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Beddegoed ingesluit. Gaste moet hul eie badhanddoeke bring. Gaste wat per vliegtuig reis, kan handdoeke vooraf aanvra.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n 4-plaat kookplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en 'n gemaklike rusbank. Hierdie kothuis het ook 'n sonkragstelsel, TV en geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi-vesel is beskikbaar.
Gaste kan van die braai-area gebruik maak, maar moet hul eie braai en rooster, houtskool en hout bring.
Gaste het toegang tot verskeie aktiwiteite in die omgewing, insluitend bootritte, minigolf en roeibote wat gehuur kan word, sowel as 'n gesondheidspa. 'n Restaurant en 'n kroeg is naby. Spar is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 37 Admiral Island Boulevard, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink The Singing Seagull Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Admiral Island Boulevard, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang