Successfully reported
+111

The Spinning Reel

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Spinning Reel Cottages is op die strand in Port Alfred, die hartjie van die Sonskynkus, geleë en bied 'n verskeidenheid akkommodasie om aan elke besoeker se behoeftes te voldoen. Geniet wonderlike sonsopkomste, met die strand amper voor jou drumpel, en weg van, maar binne 2 minute se ry van die sentrum van Port Alfred. Die Spinning Reel bied 'n rustige, gerieflike en afgesonderde vakansiewegbreek vir gesinne, romantiese wegbreek, of 'n herlaai-stopplek vir die moeë reisiger.

Verblyf-opsies sluit afgesonderde selfsorg-strandkothuise, keurige chalets met asemrowende see-uitsigte, asook B&B-verblyf wat oor die strand uitkyk in. Al ons strandkothuise en houthuisies is strategies tussen die natuurlike duinplantegroei geplaas om elke eenheid se privaatheid te verseker. Met geen paaie tussen Spinning Reel en die strand nie, is die kothuise en hutte letterlik 'n hanetreetjie van die strand af.

Laat jou hare sak, voel die strandsand tussen jou tone, luister na die strelende geluide van die branders wat breek, kyk hoe die walvisse verbygaan en ontspan.

Vir die meer energieke is daar 'n tennisbaan, of jy kan 'n drafstap op die strand of op die stil plattelandse paaie geniet, of 'n boot huur en die rivier op. Die Royal Port Alfred Gholfbaan is naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Andrew W
Saam met lewensmaat
5.0
Better than expected. Excellent, well-appointed accommodation with a friendly host. We loved our stay, which was too short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Carin P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig see uitsig. Heerlik rustige plekkie. Baie stil en geen verkeer rondom nie. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Jun 2025
Hafeez I
Saam met vriende
5.0
User-friendly accommodation. Brilliant stay with the beach view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Dennis S
Saam met vriende
5.0
Sal weer hiervan gebruikmaak vir gholfreis. Eenvoudig, netjies en gemaklik met basiese toerusting om na behoeftes om te sien. Kan maklik deurstap na d...
Sien meer
Okt 2024
Ben J
Saam met lewensmaat
3.6
Rustige area. Lekker gebly naby die see.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Spinning Reel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNTQ4MzMzLTQ4YzEtNGRmNC1iYzc2LTdlYmVhNGE0ZTlkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 10 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.61644044137 26.878567927509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang