The Spry House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Alle fasiliteite word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of wetlike verantwoordelikheid hoegenaamd vir enige skade, verlies of beserings wat opgedoen word as gevolg van die gebruik van die fasiliteite of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie vakansiehuis of op die perseel mag ly nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere is verbode in die vakansiehuis, behalwe met spesiale reëling vir gidshonde vir visueel gestremdes.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Handdoeke wat voorsien word mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die sleutel- en breekskadedeposito word normaalweg binne 10 werksdae na vertrek terugbetaal.
Die volgende word nie by die verblyf toegelaat nie:
Geen kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjies of 21ste verjaardagpartytjies.
Geen matriekbyeenkomste (selfs ná hul eindeksamen), ramspartye en hennepartytjies.
Geen gaste onder 21 jaar sal sonder volwasse toesig by die verblyf geakkommodeer word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Sanderling Close, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang