The Star Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Iris Street, Extension 10, Witbank, 1024, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Star Guesthouse is geleë in Witbank, 'n stad in Mpumalanga. Die gastehuis verteenwoordig rustigheid, elegansie en gemak en is ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die gastehuis bied 31 individueel ingerigte kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die swembad op die perseel geniet en gebruik maak van die eetsaal, wat perfek is vir vermaak en geleenthede. Veilige parkering is ook beskikbaar vir ekstra gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Trevor Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 12 Iris Street, Extension 10, Witbank, 1024, Mpumalanga
- Gaste dink The Star Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Iris Street, Extension 10, Witbank, 1024, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang