The Sunbird
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 28 Feb 2026.
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 30 Apr 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die woonstel.
Geleenthede, partytjies en sosiale byeenkomste met harde musiek word nie binne die perseel toegelaat nie.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Respekteer asseblief die stil ure tussen 22:00 en 08:00.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie. Gaste moet daarvan weerhou om binnenshuise kussings saam te neem en nie meubels te skuif nie.
Die woonstel moet skoon en netjies gehou word.
Versuim om enige van hierdie reëls na te kom, sal lei tot verbeuring van die breekskadedeposito.
Geraasklagtes kan lei tot uitsetting uit die woonstel.
Indien die woonstel in 'n goeie toestand gelaat word en geen huisreëls oortree word nie, sal die volle deposito binne 2 dae na uitklok terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Avenue Marseilles, Chillon 4, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang