Successfully reported
+58

The Sunset Beach House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Sunset Beach House is in Beach Road Strand geleë en bied 4 ten volle selfsorg en goed ingerigte grondvloerwoonstelle. Die ligging is ideaal, aangesien dit op Beach Road is. Slegs 30 meter se stap oor die pad en op die strand! Loopafstand na Somerset Mall, Strand Gholfklub, Paardevlei en natuurlik myle en myle van wit sand veilige swemstrand.

Verblyf by die eiendom bestaan uit 4 selfsorg-eenhede wat elk 4 persone kan akkommodeer. Die twee dubbelwoonstelle bestaan uit ruim 2 slaapkamer woonstelle, met 'n oopplan kombuisie, sitkamer/eetarea. Die kombuisies is toegerus met al die toebehore en eetgerei wat 'n mens benodig vir 'n kort of lang verblyf. Die toebehore bestaan uit oond, 4-plaat kookplaat, yskas en mikrogolf.

Die derde dubbelwoonstel is effens kleiner, en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Ideaal vir 'n gesin met kinders. Die vierde woonstel het slaapplek vir 4 mense, maar op 'n dubbelbed en dubbelstapelbed. Alle woonstelle is ook toegerus met Wi-Fi, platskerm-TV's en stroomdienste soos ShowMax, Netflix en YouTube.

Die eiendom bied parkeerplek van die straat af vir voertuie. The Sunset Beach House is ook naby Water World, Somerset Mall, en 'n vinnige rit na die verskeie wynlandgoedere in Somerset-Wes.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 216 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Magdalena M
Gesin met tieners
5.0
Absolutely amazing! Ons verblyf was baie lekker, die huis is silwer skoon en veilig, en omdat ons nie met eie vervoer gereis het, wil ek 10/10 vir ons...
Sien meer
Okt 2025
Muriel A
Gesin met klein kinders
5.0
Ek sal definitief weer van hierdie vakansiehuis wil gebruik maak. The Sunset Beach House is perfek vir 'n naweek wegbreek. In die huis is alles wat be...
Sien meer
Sep 2025
Derek F
Saam met lewensmaat
5.0
Avontuurlik. Ons het baie lekker gebly. Dit was ons tweede keer.
Sep 2025
Nathale J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Welcome and at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jurgens S
Saam met lewensmaat
5.0
Just amazing. The stay was just amazing. The lady that received us gave us the key; she was so friendly and accommodating. She is a gem...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 216

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 194 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sunset Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxFLcODLPyuQFF1wij2csXhN1guZ8k2494QANrkqY06ryxVWp3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 216 5 1 5 194 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103615465663 18.816961224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang