The Symphony Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wapadsberg Road, Toptown, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Symphony Guesthouse is 'n luukse gastehuis met skouspelagtige berguitsigte in Queenstown, Oos-Kaap. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis beskik oor 10 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, werkstafel en 'n mikrogolfoond.
Buite spog die eiendom met 'n pragtige tuinarea met ekstra buitesitplek, 'n braai-area, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Wapadsberg Road, Toptown, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink The Symphony Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wapadsberg Road, Toptown, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang