Successfully reported

The Terrace-Sandton Gate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Which in includes cleaning and free parking.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gebruik die perseel slegs vir residensiële doeleindes.
Hou die perseel skoon, bewoonbaar en netjies.
Vermy enige veranderinge of toevoegings aan die perseel, of enige deel daarvan.
Vermy enigiets te doen of toe te laat wat die perseel, of enige deel daarvan, kan beskadig.
Vermy enige geraas of oorlas wat op enige manier die stil en vreedsame verblyf van die bure sal versteur.

Let asseblief daarop dat al ons eiendomme in residensiële gebiede geleë is. Volgens plaaslike wette is harde musiek of geraas na 22:00 streng verbode.
Indien gaste 'n steurnis veroorsaak, behou die eiendom die reg voor om die bespreking onmiddellik te beëindig, ongeag die lengte van die verblyf of of die bespreking ten volle betaal is. In sulke gevalle sal geen terugbetalings uitgereik word nie.

Hierdie is 'n rookvrye eiendom. Gaste word vriendelik versoek om nie binne die perseel te rook nie.
Asbakke word voorsien vir buitegebruik, moenie sigaretstompies in die tuin weggooi nie.
Indien rook binnenshuis plaasvind, sal u breekskadedeposito gebruik word om die koste van professionele skoonmaakdienste te dek wat nodig is om rookreuke uit meubels en lug te verwyder.
Indien daar nie genoeg tyd is om die ruimte behoorlik skoon te maak voor die aankoms van die volgende gas nie, sal u ook gehef word vir enige terugbetalings wat aan gaste uitgereik is weens ongemak.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000.00 word vereis. Die presiese bedrag en betalingsinstruksies sal tydens die besprekingsproses of voor inklok verskaf word.
Die deposito word gehou om die koste van enige skade, diefstal of vermiste items, sowel as die verlies van sleutels of afstandbeheerders tydens u verblyf, te dek.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 390
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25 Minerva Avenue, Glenadrienne, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA223b6644523824123d4e9dc11b866dac02072ef700902d03a1e4f7670a5928f80c59be1afa52f3351f5b207a115a3d03fcd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 25 Minerva Avenue Glenadrienne 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.0950668 28.0300991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang